Die val van die dice.

79 Aufrufe
Published
Hoe leef ons te midde van 'n versplinterde chaotiese wêreld waar dit soms voel of jy aan die kortste ent trek? In hierdie Handelinge-verhaal is die kontras tussen Judas en Petrus se hantering van ontnugterig en vrees 'n riglyn vir ons vandag om met hoop en geloof vas te hou aan Christus se heerskappy oor 'n wêreld wat nie aldag vir ons regloop nie.

Sondag 16 Mei 2021
Teks: Handelinge 1:15-26
Kategorien
Wirtschaft
Kommentare deaktiviert.