Exhibit His Glory - Week 4 | 7 Maart

110 Aufrufe
Published
Baie welkom by Doxa Deo Xanadu kampus se aanlyndiens.“Tag” en “Share” vandag die diens aan jou vriende en familie.

Ons gaan vandag aan met deel 4 van ons opwindende reeks, Exhibit His Glory.

Ons wil jou aanmoedig, indien jy besef jy daar is uitdagings in jou lewe, meer as wat jy kan hanteer, wil ons jou aanmoedig om by ons ondersteuningprosesse in te skakel.
Gebed: stuur jou gebedsversoek via ons webtuiste na die gebedsspan.https://www.doxadeo.org/xanadu/​​​

Bespreek vir 'n "Soul Care " sessie. Kontak Willie Nieuwoudt by : 082 372 9227
Skakel in by ons Griefshare proses : Kontak Marianda Otto by : 081 524 4796
Registeer vir ons aanlyn Hersteldinamika kursus. Skakel : http://bit.ly/Elehos2019​​​
Skakel in by ons Key Connection bediening : Kontak Anja Doman by : 073 194 8606

SONDAG SAMEKOMSTE //
Neem kennis dat weens die huidige Covid-19 beperkings, ons nie dienste hou op ons perseel nie. Ons sal jou ingelig hou van enige nuwe verwikkelinge.

Onthou dat dit nou meer as ooit belangrik is om 'VERBIND' te bly ..
Ons wil jou graag aanmoedig om deel van 'osn GROEPLEWE te wees, want dis hoe ons as kampus en familie verbind gaan bly in hierdie onsekere tye.
Stuur gerus vir ons 'n epos na [email protected]. indien jy inligting verlang oor ons GROEPLEWE. Of skakel vir Schalk van Heerden 082 800 9719

Om ons aanlydienste vir jouself te vergemaklik “subscribe” tot ons Youtube channel.
Vir enige gebedsversoeke of finansiele bydraes, besoek gerus ons webtuiste : https://www.doxadeo.org/xanadu/​​​
Vir ons dienstye besoek gerus ons Facebookblad of Webtuiste.
Indien jy deel wil word van die Doxa Deo Xanadu familie, stuur gerus vir ons 'n epos na [email protected].

Liedjies:
Revelation Enterprises : Tot in ewigheid
Bethel : Glory to Glory
Music in this video
Kategorien
Corona Virus aktuelle Videos
Kommentare deaktiviert.